Sonskyn

Nie meer so koud hier in die oggende nie, die blare het weer kleur
Ek voel die hitte as jy raak aan my vel, dis jy wat my beheer

Ek’s bly die winter is verby
Die winde waai jou terug na my
Sal jy hier in my arms bly?

Ek sien sonskyn ek sien blomme, ek sien jou gesig
Dan wil ek fluit uit, dan wil ek fluit uit
Jy’s soos maanskyn en soos rose, jy’s ‘n mooi gedig
Ek wil net fluit uit, ek wil net fluit

Die aand is beter as ek by jou kan lê, sonstrale in my hart
Daar’s baie dinge wat ek vir jou wil sê, soos daai vier woorde

Ek’s bly die winter is verby (Dis verby)
Die winde waai jou terug na my (Terug na my)
Sal jy hier in my arms bly?

Ek sien sonskyn ek sien blomme, ek sien jou gesig
Dan wil ek fluit uit, dan wil ek fluit uit
Jy’s soos maanskyn en soos rose, jy’s ‘n mooi gedig
Ek wil net fluit uit, ek wil net fluit

Praat jou violet in jou oë soos jy nader stap
Jy is ongewoond ek wens ek kan weer aan jou vat

Ek sien sonskyn ek sien blomme, ek sien jou gesig (Jou gesig)
Jy’s soos maanskyn en soos rose, jy’s ‘n mooi gedig (Mooi gedig)

Ek sien sonskyn ek sien blomme, ek sien jou gesig
Dan wil ek fluit uit, dan wil ek fluit uit
Jy’s soos maanskyn en soos rose, jy’s ‘n mooi gedig
Ek wil net fluit uit, ek wil net fluit

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Georic Lomas

Autres artistes de Dance pop