Alles Pas
Elke nag as ek alleen is
Bly ek net vra waarom
Bly jy draai in my drome
Tot skeins voor dagbreek kom?
Jy's steeds in my verbeelding
Bly woon hier in my hart
Soos Romeo en Juliet
Soms voel ek so verwaard
Jy bring soveel vreugde, sit kleur vir my lewe, jy bring weer die sonskyn tot binne ons huis
Soms voel ek verlore, dan hoor ek jou woorde, die lewe's 'n legkaart en alles pas

En elke dag as jy by my is
Is 'n dag meer so volmaak
Want jy vul my leë ure
Maak my lewe so volmaak
Jy bly die doel, die rede
Die spoel waarom dit draai
Soos Romeo en Juliet
Daar's sterre in die baai