Annemarie

Annemarie

Annemarie my skat, jy's die nooi van my hart
Annemarie ek weet ek sal jou nooit nie vergeet nie
Annemarie my skat, jy's die nooi van my hart
Al woon ek ver van jou kom ek weer terug na jou skat

En waar ek ookal mag gaan sal ek altyd na jou verlang
Selfs na 'n ver oseaan neem ek al jou liefde saam

Annemarie onthou ek is so lief vir jou skat

Annemarie my skat, jy's die nooi van my hart (Jy's die nooi, jy's die nooi van my hart)
Annemarie ek weet ek sal jou nooit nie vergeet nie (Vergeet nie)
Annemarie my skat, jy's die nooi van my hart (Jy is die nooi van my hart)
Al woon ek ver van jou kom ek weer terug na jou skat

En waar ek ookal mag gaan sal ek altyd na jou verlang
Selfs na 'n ver oseaan neem ek al jou liefde saam

Annemarie my skat, jy's die nooi van my hart (Jy's die nooi, jy's die nooi van my hart)
Annemarie onthou ek is so lief vir jou skat
Annemarie my skat, jy's die nooi van my hart (Jy's die nooi van my hart)
Al woon ek ver van jou kom ek weer terug na jou skat

Annemarie my skat, jy's die nooi van my hart
Annemarie my skat, jy's die nooi van my hart
Annemarie my skat, jy's die nooi van my hart

Curiosités sur la chanson Annemarie de Gerrie Pretorius

Quand la chanson “Annemarie” a-t-elle été lancée par Gerrie Pretorius?
La chanson Annemarie a été lancée en 2003, sur l’album “Annemarie”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Gerrie Pretorius

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)