Altaar

HEINZ WINCKLER, M FARREN, D ORNELLAS

Ek buig hier voor U Heer
Lê ek 'n deel van my hier neer
Op grond geheilig deur U gees
Ek's oor gegee

Hier waar engle staan
U almag my asem weg slaan
My hart klop wild en onbeskaamd
Ek's oor gegee

Ek bou my altaar, verheelik my lewe meer
My lewensoffer vir U lê ek my lewe neer tot U eer

Ek buig hier voor U troon
So bly dat U hier in my woon
My murg en been skree sonder skroom
Ek soek meer van U

Ek bou my altaar, voor U lê ek my lewe neer
O, my lewensoffer vir U lê ek my lewe neer
O, ek bou my altaar, voor U lê ek my lewe neer
Heer my lewensoffer voor U lê ek my lewe neer, Vader

U liefdes vuur verswelg my en U teenwoordigheid brand deur my
Totdat ek net vir U liefde leef
U liefdes vuur verswelg my en U teenwoordigheid brand deur my
Totdat ek net vir U liefde leef

Ek bou my altaar, voor U lê ek my lewe neer
My lewensoffer vir U lê ek my lewe neer, Jesus
Ek bou my altaar, voor U lê ek my lewe neer, o
My lewensoffer vir U lê ek my lewe neer tot U eer

Tot U eer

Tot U eer

Curiosités sur la chanson Altaar de Heinz Winckler

Qui a composé la chanson “Altaar” de Heinz Winckler?
La chanson “Altaar” de Heinz Winckler a été composée par HEINZ WINCKLER, M FARREN, D ORNELLAS.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Heinz Winckler

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)