My Rede

Ek het baie probeer maar nou sit ek neer hoe ek voel
Sonder om daaroor te dink of aan hoe dit klink net bedoel
Elke woord wat ek skryf uit my hart aan jou als wat ek nog altyd wou sê

Jy is my rede ek leef vir jou dis tyd dat jy weet dis nou of nooit jy’s my rede
Ek sal my hart vir jou gee en as hy eendag moet breek sal ek tevrede wees
Want jy’s my rede gewees

Ek weet dit
Jy’s my rede

Weet jy hoe baie ek voel vir jou ek bedoel elke woord
Ek wens ek kon jou dit wys jou hart is my huis waar ek hoort
Elke woord wat ek skryf uit my hart aan jou als wat ek nog altyd wou sê

Jy is my rede ek leef vir jou dis tyd dat jy weet dis nou of nooit jy’s my rede
Ek sal my hart vir jou gee en as hy eendag moet breek sal ek tevrede wees
Want jy’s my rede gewees

As ek moet sal ek my lewe vir jou gee (Ja)
Want elke dag gee jy soveel meer

Jy is my rede ek leef vir jou dis tyd dat jy weet dis nou of nooit jy’s my rede (My rede)
Ek sal my hart vir jou gee en as hy eendag moet breek sal ek tevrede wees
Want jy’s my rede gewees

Ek weet dit
Jy’s my rede

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ivan Roux

Autres artistes de Urban pop music