Saam Is Ons Sterk

JACQUES ANTON BOTHA

Niemand sien of voel die seer vat in jou woed
Al die vrae en eensaam dae wat ‘n antwoord soek
Dit is nie te laat om om te draai nie
Die pad sal ek stap saam met jou

Saam is ons sterk
Wat ons het gaan nie verlore
Staan los jou merk
Dit is soos nooit tevore

Niks gaan ons keer nie ons pad is oop
Vergeet van die verlede staan saam daar is hoop
Vergeet van die verlede staan saam daar is hoop

Niemand ken of weet van die bitter en die soet
Langer nagte korter dae dit is nou genoeg
Dit is nie te laat om om te draai nie
Die pad sal ek stap saam met jou

Saam is ons sterk
Wat ons het gaan nie verlore
Staan los jou merk
Dit is soos nooit tevore

Niks gaan ons keer nie ons pad is oop
Vergeet van die verlede staan saam daar is hoop

Saam is ons sterk
Wat ons het gaan nie verlore
Staan los jou merk
Dit is soos nooit tevore

Niks gaan ons keer nie ons pad is oop
Vergeet van die verlede staan saam daar is hoop
Vergeet van die verlede staan saam daar is hoop

Dit is nie te laat om om te draai nie (Dit is nie te laat om om te draai nie)
Van nou af stap ek saam met jou

Saam is ons sterk (Saam is ons sterk)
Wat ons het gaan nie verlore
Staan los jou merk (Los jou merk)
Ons is nou soos nooit tevore

Niks gaan ons keer nie ons pad is oop
Vergeet van die verlede staan saam daar is hoop

Saam is ons sterk
Wat ons het gaan nie verlore
Staan los jou merk (Los jou merk)
Ons is nou soos nooit tevore

Niks gaan ons keer nie ons pad is oop
Vergeet van die verlede staan saam daar is hoop
Vergeet van die verlede staan saam daar is hoop
Vergeet van die verlede staan saam daar is hoop

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ivan Roux

Autres artistes de Urban pop music