Sally Williams Nougat

Ek het jou dopgehou
Met ‘n jas in jou hand
Deur doeane gespook
Na ‘n nuwe land
Jou oë was nat gehuil
Maar jou hart was braaf
Mens is eenkeer jonk
Mens is eenkeer laf
Daar lê ‘n vreemde daarbuite
Lê ‘n pond of twee
Selfs die liefde kan wag
Ja die tyd sal leer

Maar ek moet nou gaan
Ek sien jou eendag weer
Deur die internet
Kan ons tog kommunikeer (Kommunikeer)

Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
Ek mis die vat van jou hande in ‘n moviescene
Ek mis jou naam op my foon en jou sms
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV
Ek mis jou liefde, jy’t belowe jy vir my nog sou gee

‘n Brief in die pos is wat ons liefde was
Ek en jy is met die tyd belas
Vir die eerste maand was my hart verniel
En oral waar ek kom is ek ‘n derde wiel
Maar tyd sal leer
Was ons woorde
Ek het lief was jou brief (Was jou brief)
Jy’s ‘n poet my ding, jy moet aanhou sing
Deur die internet
Praat ons gou gou weer (Praat ons gou gou weer, praat ons gou gou weer)

Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
Ek mis die vat van jou hande in 'n moviescene
Ek mis jou naam op my foon en jou sms
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee

Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer
Deur die internet kan ons tog kommunikeer
Daar lê 'n vreemde daarbuite
Lê 'n pond of twee
Selfs die liefde kan wag
Ja die tyd sal leer

Curiosités sur la chanson Sally Williams Nougat de Jak de Priester

Quand la chanson “Sally Williams Nougat” a-t-elle été lancée par Jak de Priester?
La chanson Sally Williams Nougat a été lancée en 2002, sur l’album “Sally Williams Nougat”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jak de Priester

Autres artistes de Afrikaans