Ek Het U Stem Gehoor
Ek het U stem gehoor
Wat roep, o kom tot My
Sodat Ek met My kosbaar bloed
Van sonde jou bevry
Sien my kom o Heer
Kom tot aan U sy
Was my in U dierbaar bloed
Die bloed gestort vir my
Dit is Jesus wat my roep
Tot rus tot aan Sy sy
En Hy gee my die ware hoop
Net Hy kan my bevry
Sien my kom o Heer
Kom tot aan U sy
Was my in U dierbaar bloed
Die bloed gestort vir my
Sien my kom o Heer
Ek kom tot aan U sy
Was my in U dierbaar bloed
U bloed gestort vir my
Die bloed gestort vir my