Houtkruis

Daar was 'n houtkruis
Ja 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ek onthou vir Dawid
Voor die ark het hy gedans en juig
Nou na die kruis van Jesus
Hoe sal ons kan hande vou en swyg?

Daar was 'n houtkruis
Ja 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
Daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing

Wie sal my kan stilmaak?
Wie sal my kitaar se snaar afbreek?
Wie sal my kan doodmaak
As my voete in dans wil uit wil breek?

O daar was 'n houtkruis
Ja 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing

Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak

O daar was 'n houtkruis
'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing

O daar was 'n houtkruis
'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
Daar was 'n houtkruis
Daarom sal ek sing

Curiosités sur la chanson Houtkruis de Jan de Wet

Sur quels albums la chanson “Houtkruis” a-t-elle été lancée par Jan de Wet?
Jan de Wet a lancé la chanson sur les albums “'n Nuwe Lied Vol. 3” en 1997, “50 Gewildste Treffers” en 2007, et “My Eerste Lofliedjies” en 2009.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jan de Wet

Autres artistes de