Kies Die Here

Kies die Here vir jou lewe
Kies die Here vir jou hart
Draai jou om en volg Sy spore
Loop Sy pad en vat Sy hand

Kies die Here vir jou lewe
Kies die Here elke dag
Waarom wil jy sinloos lewe?
Kies die Here nog vandag

Dink net as Hy by jou is
Het jy vrede, het jy rus
En om aan Sy sy te wees
Bring die strome van die Gees

Hy's die Lewe en Hy's by jou
En jy is nooit weer alleen
En Hy leef met jou die lewe
In die sonskyn en die reën

Kies die Here vir jou lewe
Kies die Here vir jou hart
Draai jou om en volg Sy spore
Loop Sy pad en vat Sy hand

Kies die Here vir jou lewe
Kies die Here elke dag
Waarom wil jy sinloos lewe?
Kies die Here nog vandag

In jou lag en in jou traan
Kan jy weet dat Hy verstaan
As die wêreld om jou vou is Sy arms reeds om jou

Hy is altyd aan jou kant
In die storms en die wind
Hou Hy styf vas aan jou hand
Soos ‘n Pappa met Sy kind

Hy bring lig en lewe
Hy bring lig en hoop
Hy bring vreugde vure
In jou donker ure

Kies die Here vir jou lewe
Kies die Here vir jou hart
Draai jou om en volg Sy spore
Loop Sy pad en vat Sy hand

Kies die Here vir jou lewe
Kies die Here elke dag
Waarom wil jy sinloos lewe?
Kies die Here nog vandag

Curiosités sur la chanson Kies Die Here de Jan de Wet

Quand la chanson “Kies Die Here” a-t-elle été lancée par Jan de Wet?
La chanson Kies Die Here a été lancée en 2007, sur l’album “50 Gewildste Treffers”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jan de Wet

Autres artistes de