Loof Hom Keurspel
Hosanna, Hosanna, Hosanna in die hoogste
Hosanna, Hosanna, Hosanna in die hoogste
Ons verheerlik U naam
Soos ons nou voor U staan
U’s verhewe o Here God
Hosanna in die hoogste
Loof Hom, loof Hom
Loof die Koning en die Heer
Loof Hom, loof Hom
Bring aan Hom die lof en eer
Heer ons bring U die eer
U ons Koning en Heer
Word verheerlik o Here God
Hosanna in die hoogste
Sing ‘n nuwe lied vir Jesus
Almal wat kan sing, sing dit saam
Sing ‘n nuwe lied vir Jesus
Sing ‘n nuwe lied en prys Sy naam
Sing ‘n nuwe lied vir Jesus
Almal wat kan sing, sing dit saam
Sing ‘n nuwe lied vir Jesus
Sing ‘n nuwe lied en prys Sy naam
Want Hy is Groot en Waardig om te prys
Hy is Groot en waardig om te prys
Sing ‘n nuwe lied vir Jesus
Almal wat kan sing, sing dit saam
Sing ‘n nuwe lied vir Jesus
Sing ‘n nuwe lied en prys Sy naam
Heiland die Koning van die konings
Heiland die Koning van die konings
Jesus is Sy naam, Jesus is Sy naam
Hy leef en heers in ewigheid
Heiland die Koning van die konings
Heiland die Koning van die konings
Jesus is Sy naam, Jesus is Sy naam
Hy leef en heers in ewigheid
Jesus is Sy naam, Jesus is Sy naam
Hy leef en heers in ewigheid
Kroon die Koning met ‘n kroon
Waar Hy in Sy hemel woon
Kroon die Koning met ‘n kroon
Hy is op Sy hemel troon
Hy heers in sterkte en krag en glorie
Kroon Hom met lofsange uit die hart
Want Hy triomfeer
Hy heers en regeer
Kroon die Koning met ‘n kroon
Waar Hy in Sy hemel woon
Kroon die Koning met ‘n kroon
Hy is op Sy hemel troon
Hy heers in sterkte en krag en glorie
Kroon Hom met lofsange uit jou hart
Want Hy triomfeer
Hy heers en regeer
Die Koning is nou op die troon, laat die aarde voor Hom buig
Laat die strome en die berge juig, laat die bome voor Hom buig
Die Koning heers op die troon, laat die nasies dit almal hoor
Laat die hemel en die aarde juig want die Koning is op Sy troon
Hy is die Koning van die konings
Hy is die Here van die Here
Sy naam is Jesus, Jesus, Jesus, Jesus, o Hy is die Heer
Hy is die Koning van die konings
Hy is die Here van die Here
Sy naam is Jesus, Jesus, Jesus, Jesus, lof Hom Hy is Heer
Lof Koning Jesus
Lof Hom Emmanuel
Vredevors, sterke God, blink Môre Ster
Saam met al die engele sal ons U lowe
Ons sal heers met U tot in ewigheid
Lof Koning Jesus
Lof Hom Emmanuel
Vredevors, sterke God, blink Môre Ster
Saam met al die engele sal ons U lowe
Ons sal heers met U tot in ewigheid