Soos 'N Wildsbok [Duet]

Soos ‘n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer
U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer
U alleen is my bron van krag in U teenwoordigheid wil ek wag

En ek bring aan U die eer

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jan de Wet

Autres artistes de