Soos 'N Wildsbok [Duet2]

Soos ‘n wildsbok wat smag na water, smag my siel na U, o Heer
U alleen is my hartsverlange, en ek bring aan U die eer
U alleen is my bron van krag in U teenwoordigheid wil ek wag

En ek bring aan U die eer

Curiosités sur la chanson Soos 'N Wildsbok [Duet2] de Jan de Wet

Sur quels albums la chanson “Soos 'N Wildsbok [Duet2]” a-t-elle été lancée par Jan de Wet?
Jan de Wet a lancé la chanson sur les albums “50 Gewildste Treffers” en 2007 et “Jesus Roep Die Kindertjies” en 2007.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jan de Wet

Autres artistes de