U Is Waardig

Waardig, U is Waardig
U is Heer, U regeer, U is Waardig
Waardig, U is Waardig
U regeer, U is Heer, ons loof U naam

Heilig, U is Heilig
U regeer, U is Heer, U is Heilig
Heilig, U is Heilig
Heilige Heer en ons buig voor U neer

Jesus, U is Jesus
U regeer, U is Heer, Koning Jesus
Jesus, U is Jesus
Lam van God, Vrede Prins, Koning Heer

Waardig, U is Waardig
U regeer, U is Heer, U is Waardig
Waardig, U is Waardig
Grote God U regeer, ons loof U Naam

Aanbid die Heer ons God
Aanbid Sy Heilige Naam
En buig neer voor Sy hemel troon
Loof Hom waar Hy woon want Hy is Waardig

Verbly jul in die Heer
Verbly en loof die Heer
En buig neer voor Sy Majesteit
Voor Sy heerlikheid, want Hy is Heilig

Ons loof en prys U Naam
Here U is Heilig
Ons loof en prys U Naam
Here U is Waardig

Ons loof en prys U Naam
Want U Naam is Jesus
Ons loof en prys U Naam
U is Koning Jesus

Aanbid en loof die Heer
Aanbid Sy Heilige Naam

Curiosités sur la chanson U Is Waardig de Jan de Wet

Sur quels albums la chanson “U Is Waardig” a-t-elle été lancée par Jan de Wet?
Jan de Wet a lancé la chanson sur les albums “'n Nuwe Lied Vol. 3” en 1997, “Via Dolorosa” en 1999, et “50 Gewildste Treffers” en 2007.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jan de Wet

Autres artistes de