Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus

Wat
'n Vriend het ons in Jesus
Hy wat in ons plek wil staan
Wat 'n voorreg om gedurig
Tot God's troon deur Hom te gaan

Hoe verbeur ons tog die vrede?
Ag, hoe dikwels ly ons smart?
Net omdat ons nie ons node
Uitstort in God's vaderhand

As versoeking en beproewing
Of as kwelling ons bedreig
Laat ons nooit mismoedig word nie
Laat ons bedes opwaarts styg

Nerêns is 'n vriend getrouer
As Hy wat ons node weet
Jesus voel met al ons swakheid
En wil deel in al ons leed
En wil deel in al ons leed

Curiosités sur la chanson Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus de Jan de Wet

Quand la chanson “Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus” a-t-elle été lancée par Jan de Wet?
La chanson Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus a été lancée en 1991, sur l’album “Sing Halleluja Liedere vol 1&2”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jan de Wet

Autres artistes de