Ding Dong

LORENZO GUILLERMO FERNANDEZ, MARIA CRISTINA DE GIACOMI, MARIA FLORENCIA CIARLO

Ding-dong, sing die klokke vir die maan
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
Afskeid is swaar, maar, my liefling
Laat dit net tydelik wees

Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding-dong, roep die klokke jou en my
Ding-dong, liefdes-ure is verby

Ding-dong, sing die klokke vir die maan
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
Afskeid is swaar, maar, my liefling
Laat dit net tydelik wees

Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding-dong, roep die klokke jou en my
Ding-dong, liefdes-ure is verby

Curiosités sur la chanson Ding Dong de Jim Reeves

Sur quels albums la chanson “Ding Dong” a-t-elle été lancée par Jim Reeves?
Jim Reeves a lancé la chanson sur les albums “You Are My Darling” en 1963, “Jy Is My Liefling” en 1963, “Jim Reeves Writes You a Record” en 1971, “Writes You A Record” en 1971, et “Welcome To My World CD 11” en 1996.
Qui a composé la chanson “Ding Dong” de Jim Reeves?
La chanson “Ding Dong” de Jim Reeves a été composée par LORENZO GUILLERMO FERNANDEZ, MARIA CRISTINA DE GIACOMI, MARIA FLORENCIA CIARLO.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jim Reeves

Autres artistes de Country & western