Jy Is My Liefling [Single]

CISSIE COOPER, WILLIE COOPER

Jy is my liefling en ek is so bly
Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my
Daar by jou woning sien ek weer die lug
En ek weet jy, my liefling, is terug

As die maan opkom oor die velde en die sterretjies skyn in die lug
Dan voel ek so lief vir die wêreld, o ek weet my liefling is nou terug

Jy is my liefling en ek kom vanaand
Met die pad deur die land deur die hek by die rand
Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf
En jy hoor nou die draf van my perd

Curiosités sur la chanson Jy Is My Liefling [Single] de Jim Reeves

Sur quels albums la chanson “Jy Is My Liefling [Single]” a-t-elle été lancée par Jim Reeves?
Jim Reeves a lancé la chanson sur les albums “You Are My Darling” en 1963, “Jy Is My Liefling” en 1963, et “Welcome To My World CD 11” en 1996.
Qui a composé la chanson “Jy Is My Liefling [Single]” de Jim Reeves?
La chanson “Jy Is My Liefling [Single]” de Jim Reeves a été composée par CISSIE COOPER, WILLIE COOPER.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Jim Reeves

Autres artistes de Country & western