As Vandag My Laaste Dag Is

Juanita du Plessis

As die son in die oggend opkom
En die wêreld vir my sing
As my hart nog klop hier binne my
Nog 'n dag van lewe bring
Bly ek wonder
Wat as vandag my laaste dag is?

Die lewe maak soms draaie
Wat niemand kan verstaan
Vandag is jy hier, maar as more kom
Is dit dalk tyd om te gaan
En ek wonder
Wat as vandag my laaste dag is?

Ek sal lewe
Dieper liefhê
Elkeen na aan my net 'n rukkie langer vashou
Ek sal vergewe
Tot aan die einde
En met vrede in my hart my oë wil toemaak
As vandag my laaste dag is

Elke uurglas loop tog iewers leeg
Elke lewe het 'n lyn
Het ek genoeg gesê
Het ek genoeg gewys of sal my spore gou verdwyn
Ek bly wonder
Wat as vandag my laaste dag is?

Ek sal lewe
Dieper liefhê
Elkeen na aan my net 'n rukkie langer vashou
Ek sal vergewe
Tot aan die einde
En met vrede in my hart my oë wil toemaak
As vandag my laaste dag is

Elke hartklop, elke asem
Dis net vir my geleen
Elke oggend as ek wakker word
Weet ek dis seën
En ek belowe sag
As dit vandag my laaste dag is

Sal ek sal lewe
Dieper liefhê
Elkeen na aan my net 'n rukkie langer vashou
Ek sal vergewe
Tot aan die einde
En met vrede in my hart my oë wil toemaak
As vandag my laaste dag is
As vandag my laaste dag is
As vandag my laaste dag is

Curiosités sur la chanson As Vandag My Laaste Dag Is de Juanita du Plessis

Quand la chanson “As Vandag My Laaste Dag Is” a-t-elle été lancée par Juanita du Plessis?
La chanson As Vandag My Laaste Dag Is a été lancée en 2014, sur l’album “From Nashville”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Juanita du Plessis

Autres artistes de Country pop