Bly By My

Juanita du Plessis

Bly by my
Ek vra jou, bly by my

Daar's 'n honger in my wat net jy kan stil
Daar's 'n holte in my, wat net jy kan vul
Hoekom vra jy nog as jy die antwoord weet
My vrede lê in jou
Dis hoekom ek jou hier wil hou

Ek vra jou, bly by my
Ek vra jou, bly by my
Al is dit net vanaand
Bly by my
Kom druk jou hart teen my

Ek soek jou langs my sy
Bly net nog 'n aand
Ek vra jou bly by my

In die sagte sand, waar die branders breek
Daar trek my hand, die lyne van jou naam
Wat die hart van vol is, loop die mond van oor
Dit wat ons voel is reg
Net soos die mis op Tafelberg

Ek vra jou, bly by my
Ek vra jou, bly by my
Al is dit net vanaand
Bly by my
Kom druk jou hart teen my
Ek soek jou langs my sy
Bly net nog 'n aand
Ek vra jou bly by my

Laat jou voete in my skadu's rus
Laat, ek jou warm hou
Vang die oomblik vas, al is dit net vir nou

Ek vra jou, bly by my
Ek vra jou, bly by my
Al is dit net vanaand
Bly by my
Kom druk jou hart teen my
Jy weet jy hoort langs my
Bly net nog 'n aand
Ek vra jou bly by my
Bly net nog 'n vanaand
Bly by my

Curiosités sur la chanson Bly By My de Juanita du Plessis

Sur quels albums la chanson “Bly By My” a-t-elle été lancée par Juanita du Plessis?
Juanita du Plessis a lancé la chanson sur les albums “10 Jaar - Platinum Treffers” en 2010 et “Bly By My” en 2010.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Juanita du Plessis

Autres artistes de Country pop