Jou Volla [Live]

Juanita Du Plessis

Bring jou Volla, want daar's plek vir twee
Dan nooi ek jou vir
'n Koppie tee
Jy hoef niks te sê nie
Solank ek net vir jou kan kyk

As jy vir my
Jou liedjie bring
Sal ek dit uit my hart uit sing
Ja die vonkel in jou oë
Laat alles sommer beter lyk

Want jou glimlag doen dit
Jou glimlag doen dit vir my, aha
Kan ek saam met jou ry
Kan ek saam in jou Volla ry?

Want as jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry
Wat in die donker lê en wag

Ooh as jy lag
Die lig in jou oë so sag
Jy maak die wêreld
'n Beter plek vir my
As jy lag

Die dimpels op jou wange maak my mal
Dit laat my oor my eie voete val
Ja die lyne om jou mond
Dit laat my hart se ritme draai
Ooh jy weet jy bly
My skattebol
Jy laat die bloed in my are stol
Met net een kyk
En jy kan my met 'n veer omwaai

Want jou glimlag doen dit
Jou glimlag doen dit vir my aha
Kan ek saam met jou ry
Kan ek saam in jou Volla ry?

Want as jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry
Wat in die donker lê en wag

Ooh as jy lag
Die lig in jou oë so sag
Jy maak die wêreld
'n Beter plek vir my
As jy lag

As jy lag
Jy weet jy maak my dag
Dis al wat my deur die ure kry
Wat in die donker lê en wag

Ooh, as jy lag
Die lig in jou oë so sag
Jy maak die wêreld
'n Beter plek vir my
As jy lag
Jy maak die wêreld
'n beter plek vir my
'n beter plek vir my
'n beter plek vir my
As jy lag

Curiosités sur la chanson Jou Volla [Live] de Juanita du Plessis

Qui a composé la chanson “Jou Volla [Live]” de Juanita du Plessis?
La chanson “Jou Volla [Live]” de Juanita du Plessis a été composée par Juanita Du Plessis.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Juanita du Plessis

Autres artistes de Country pop