Sal Jy Onthou

R Claase

Sal jy onthou
(Sal jy onthou)

Al die ure
Elke nag wat ek verby wens
Die gesigte
In my drome
Ek weet dis jy

Ek mis jou
Die verlange laat my hart huil
Jou laaste woorde
Sny deur my
Dit sny deur my

Ek staan in die reën
Net ek alleen
En ek wonder
Ek wonder (Sal jy onthou)

Sal jy my eendag onthou
As jou wêreld leeg raak om jou
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

As liefde sy rug op jou draai
En jy na 'n beter lewe wil blaai
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

Ek probeer vergeet
Elke foto het jou naam op
Jou glimlag bly in my
Jy bly in my

Mag my woorde
'n Merk in jou gedagtes los
Mag ek daar wees in jou drome
In jou drome

Môre is ook eendag
En my hart bly hoop
Maar ek vra jou
Ek vra jou (Sal jy onthou)

Sal jy my eendag onthou
As jou wêreld leeg raak om jou
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

As liefde sy rug op jou draai
En jy na 'n beter lewe wil blaai
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

Sal jy my eendag onthou
As jou wêreld leeg raak om jou
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

As liefde sy rug op jou draai
En jy na 'n beter lewe wil blaai
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

(Sal jy onthou)

Curiosités sur la chanson Sal Jy Onthou de Juanita du Plessis

Quand la chanson “Sal Jy Onthou” a-t-elle été lancée par Juanita du Plessis?
La chanson Sal Jy Onthou a été lancée en 2010, sur l’album “Bly By My”.
Qui a composé la chanson “Sal Jy Onthou” de Juanita du Plessis?
La chanson “Sal Jy Onthou” de Juanita du Plessis a été composée par R Claase.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Juanita du Plessis

Autres artistes de Country pop