Sterrelose Hemel

RUDI CLAASE

In jou arms onder stêrre
Ek fluister sag jou naam
Maar jy hoor my nie
Soos jy my gehoor het nie

Die stêrre kan nie praat nie
Maar dis asof daar 'n stêr vir my wil sê
Jou hart vergeet ons lied
Ek sien 'n stêr vir jou verskiet

En as jy weet
Dat jy my hart gaan breek
Moet jy dit nou al vir my sê
As om my een nag langer in jou arms te laat lê

En al dink jy dit maak nie seer nie
Ek kan my trane nie langer keer nie
Hoe kan ek
My hart jou laat vergeet?
Sê dan een keer vir my nee
As om jou stêrrelose hemel vir my te gee

Geen liefde is ooit verniet nie
Ek weet daar is 'n rede dat my hart moes breek
Dat my hart moes breek
Daar is niks om langer weg te steek
Vir my nie

En as jy weet
Dat jy my hart gaan breek
Moet jy dit nou al vir my sê
As om my een nag langer in jou arms te laat lê

En al dink jy dit maak nie seer nie
Ek kan my trane nie langer keer nie
Hoe kan ek
My hart jou laat vergeet?
Sê dan een keer vir my nee
As om jou stêrrelose hemel vir my te gee

Oooh-hoo-oooh
Hoeveel nagte langer
Voor ek weet hoe als verander rondom my?
Oooh-hoo-hoo-hoo-hoo
Hoeveel valse woorde
Voor jou hart se waarheid oorloop tot in my?

En as jy weet
Dat jy my hart gaan breek
Moet jy dit nou al vir my sê
As om my een nag langer in jou arms te laat lê

En al dink jy dit maak nie seer nie
Ek kan my trane nie langer keer nie
Hoe kan ek
My hart jou laat vergeet?
Sê dan een keer vir my nee
As om jou stêrrelose hemel vir my te gee
As om jou stêrrelose hemel vir my te gee

Curiosités sur la chanson Sterrelose Hemel de Juanita du Plessis

Quand la chanson “Sterrelose Hemel” a-t-elle été lancée par Juanita du Plessis?
La chanson Sterrelose Hemel a été lancée en 2012, sur l’album “Jy voltooi my”.
Qui a composé la chanson “Sterrelose Hemel” de Juanita du Plessis?
La chanson “Sterrelose Hemel” de Juanita du Plessis a été composée par RUDI CLAASE.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Juanita du Plessis

Autres artistes de Country pop