Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê [Live]

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Almal sê
Hulle wil 'n huisie by die see hê
Almal sê
Hulle wil 'n huisie by die see hê

Met 'n computer, internet
En 'n gietyster dubbelbed
Lewe ons lojaal en so sentraal, ek en my eie lewensmaat, so kaal
Ons wil 'n huisie by die see hê
Ons wil net 'n huisie by die fokken see hê

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Almal sê
Hulle wil 'n Amerikaanse paspoort hê
Almal sê
Hulle wil 'n Amerikaanse paspoort hê

En die lewe hier is fokkol werd, ons survive net op die hond se stert
Pornografie laat al ons kinders hyg, terwyl die prys van drank en sigarette styg
Die truth commission kry nooit klaar, ons wag al ure by die bar
In die democracy het ons fokkol sê, ons wil net 'n Amerikaanse paspoort hê

Maar as dit dan nie kan kry nie dan wil ons maar darem net ten minste
'n Fokken huisie by see hê
Ons wil 'n huisie by die see hê

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Almal wil 'n huisie by die see hê
Almal hoop die struggle is verby
Almal sê die lewe is eers môre
Maar môre is te laat vir my

Curiosités sur la chanson Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê [Live] de Koos Kombuis

Qui a composé la chanson “Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê [Live]” de Koos Kombuis?
La chanson “Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê [Live]” de Koos Kombuis a été composée par ANDRE LE ROUX DU TOIT.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Koos Kombuis

Autres artistes de