Paranoia In Parow Noord [Live]

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Hoe kan ek dit verwoord
Ja, die lewe gaan nog voort
Ek die lees die koerant en drink my gin, bel Laura by die Holiday Inn
Maar sy help uit met 'n gesinsmoord
Oh, sy help uit met 'n gesinsmoord

Voor die tv drink ek bier, ek wil 'n pyp maak, maar my vrou is hier
Die somer weer is drukkend, die tumbledryer weer stukkend, hoe kan 'n mens so Kersfees vier?
Hoe kan 'n mens so Kersfees vier?

Dis paranoia in Parow-Noord en alles gaan normaal net soos dit hoort, hoort, hoort
Ek is 'n doos van Bellville-Oos
Jannie moer vir Sannie blou, ma se kind ek foeter jou
Gedra jou nou hou op met skrou, bly stil ons kyk die Cosby Show, fok voort
In Parow-Noord

Ben om die hoek is kwaad
Want sy eks-vrou lê al weer op straat
Daar's geen teken van sy e-time, sy's weg met alles tot die hosepipe en vergas haarself met die advokaat
Ja, sy vergas haarself met die advokaat

Ek droom nou van my Volkskas teller
Ek is gebuig soos Uri Geller

Die swembad is vol kloor
En die tuinjong is vermoor
Ek het my vinger nog op die sneller
Oh, ek het my vinger nog op die sneller

Dis paranoia in Parow-Noord en alles gaan normaal net soos dit hoort
Ek is 'n poes
Van Belville-Oos
Ek weet ek is veslaaf aan drank, ek is oortrokke by die bank
Ek kry net altyd stank vir dank, maar dank God ek's ten minste blank, fok voort
In Parow-Noord

Curiosités sur la chanson Paranoia In Parow Noord [Live] de Koos Kombuis

Quand la chanson “Paranoia In Parow Noord [Live]” a-t-elle été lancée par Koos Kombuis?
La chanson Paranoia In Parow Noord [Live] a été lancée en 2000, sur l’album “Blou Kombuis”.
Qui a composé la chanson “Paranoia In Parow Noord [Live]” de Koos Kombuis?
La chanson “Paranoia In Parow Noord [Live]” de Koos Kombuis a été composée par ANDRE LE ROUX DU TOIT.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Koos Kombuis

Autres artistes de