Reconciliation Day
Taliep Taliep
Is laasnag in die kop geskiet
Hulle dink dit was 'n hit
So se sy pa
Taliep Taliep
Hy was die man met die music
Hy was die guru van die ghoemalied in Suid-Afrika
Ons voel so mismoedig
Ons is so hartseer en so droewig
Ons is so kwaad en so moerig want ons wonder waar is die law
Van vroeg tot laat
Is daar net gangs in die straat
Wat help dit om te praat, ons is in 'n state of war
Is daar 'n antwoord hier
Tussen die duiwel en die diep blou vuur
Ons fight met ons rug teen die muur, 'cos crime shouldn't pay
Die mens wik en God beskik
Maar die mamma's en die pappa's skrik want hulle kinders is verslaaf aan tik
Op Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Taliep Taliep
Is laasnag in die kop geskiet
Hy's in sy eie huis
Tereggestel
Dis nie die eerste keer my bra
Dat so iets hier gebeur, jy vra
Hoekom bly die cops dan weg as ons die lifeline bel?
Ons is so sad en so lonely
Sonder daai man met sy melody
Al daai tunes en daai harmony deurmekaar
Hy was die prophet of the city
Nou's hy running on empty
Vir altyd in eternity, ek hoop hy's happy daar
Is daar geen antwoord meer
Is daar dan niemand wat wil reageer
Hoeveel keer moet ons dit rapporteer, hoe lank moet ons stry
Ons strate is vol bloed
Elke dag 'n begrafnisstoet
Hulle steel al ons goed op Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day (Reconciliation day)
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day
Reconciliation day