Bicycle Sonder 'n Slot Medley

Karin onthou jy ons kuiers met koeldrank
Alleen in die kaya van jeugtyd se groen?
Onthou jy die dae van skoolbank en kersbrand
Die nagte met honde en goed om te doen?

Ek bring vir jou blomme
Ek gee jou genot
Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot

Ek weet dit is laat
En jou ma-hulle slaap
Maar ek moes net vir jou sê
Ek het jou lief ek het jou lief soos die Kaap

Jy's 'n bondeltjie liefde as ons donkie kar ry
Die stadsliggies waai ver by ons verby
Joe oë so mooi en my hart is die prooi
My hart in die weegskaal reg in my kraal
My hart in die weegskaal reg in my kraal

Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar Kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

Ou Anna gee jou hand Anna gee jou hand
Anna gee jou hand laat ek kan voel of jou hart nog brand
Anna jy's my blom Anna jy's my blom
Anna jy's my blom wat van die Onderveld af kom

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

Droskyt ry ja jy moet droskyde ry
Droskyt ry dat jy kan seesiek kry
Bicycle ry ja jy moet bicycle ry
Bicycle ry dat jy kan mooi boude kry

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my

Klein bietjie wyn klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

My oom se motor is 'n ou masjien
Hy maak dit vol met dieselien
En hy sing in die strate as hy ons kom sien
My oom is oud en ek is skaars dertien

My oom drink koffie en my tannie tee
Ek vra oor die reën en hy sê ja-nee
En hy drink soet koffie met sy een oog toe
En hy praat weer oor die drie van Mannetjies Roux

O stuur ons net so 'n bietjie reën
My oom het 'n tenk vol dieselien
En seën my pa en seën my ma
En my oom op sy plaas in Afrika

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Kurt Darren

Autres artistes de