Daar Lê Die Ding
Suikerbos ek wil jou hê mmm
Vanaand as die son en maan gaan lê
Afrikaners is plesierig
Kan jy glo?
Ons ry die pad tesame doen dit so
Jou kombers en my matras en daar lê die ding o lala
Daar lê die ding o lala daar lê die ding
Jou kombers en my matras en daar lê die ding olala

We are marching to Pretoria
Pretoria Pretoria
We are marching to Pretoria
Pretoria today
Die trane die rol vanaand oor jou mmm
Al lê die berge nog so blou
En dis jy ja dis jy wat die winde laat waai
Vanaand maak my hart ‘n Kaapsedraai