Dankie Jan
Dankie Jan
Sesde 1652
Ankers gooi jy af en
Ons storie het begin
Onder onder in die suide
Plant 'n bietjie druiwe
En klink 'n glasie wyn
Die Reijer en die Dromedaris
Bring De Goede Hoop
So knyp my as dit regtig waar is
Dis my engel wat daar loop (Dankie Jan)
Dankie Jan jy's 'n goeie man
Sy't haar dansskoene aan vanaand (Dankie Jan)
Dankie Jan ek het goud geslaan
En my hart is weer Hollands vanaand
Eerste
Eers bou ons kastele
Deel met jou my hele
My lewe tot nou
Oor berge
Berge en deur dale
Skryf ek ons verhale
En almal gaan oor jou
Die Reijer en die Dromedaris
Bring De Goede Hoop
So knyp my as dit regtig waar is
Dis my engel wat daar loop (Dankie Jan)
Dankie Jan jy's 'n goeie man
Sy't haar dansskoene aan vanaand (Dankie Jan)
Dankie Jan ek het goud geslaan
En my hart is weer Hollands vanaand
(Dankie Jan)
En ons sing (Dankie Jan)
Mmm en ons sing (Dankie Jan)
En ons sing (Dankie)
Jan Jan
Dankie Jan dankie Jan jy's 'n goeie man
Sy't haar dansskoene aan vanaand (Dankie Jan)
Dankie Jan ek het goud geslaan
En my hart is weer Hollands vanaand
Dankie Jan jy's 'n goeie man
Sy't haar dansskoene aan vanaand (Dankie Jan)
Dankie Jan dankie Jan ek het goud geslaan
En my hart is weer Hollands vanaand
Dankie Jan
Dankie Jan
Dankie Jan