Dans Op Die Tafels [Live]

(Dans op die tafel)
(Dans op die tafel)

Die dag was lank
Die donker donderbuie het jou lag kom vang, nou sit jy
Alleen vanaand

Klim van jou voete af kom maak 'n plan, daar's altyd iewers 'n party aan die gang
Ja die dag
Was lank, te lank

Kom ons dans op die tafel sit jou hande in die lug, hey mama, hey mama wie’s lus
Om te dans op die tafels tot die sweet afdrup, hey mama, hey mama wie’s lus

Hey, hey (Wo-oh)
Hey, hey (Wo-oh)
Hey, hey (Wo-oh)
Hey mama, hey mama wie’s lus

Ja, die dag
Was lank
Jou tasse staan al weer by die deur gepak, nou sit jy
In sak, en as

Klim van jou voete af kom maak 'n plan
Daar's altyd iewers 'n party aan die gang, ja die dag
Was lank, te lank

Kom ons dans op die tafel sit jou hande in die lug, hey mama, hey mama wie’s lus
Om te dans op die tafels tot die sweet afdrup, hey mama, hey mama wie’s lus

Hey, hey (Wo-oh)
Hey, hey (Wo-oh)
Hey, hey (Wo-oh)
Hey mama, hey mama wie’s lus

Die dag wat jy besef dat jy net joune is sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus
Die dag wat jy besef dat jy net joune is sal jy besef dat jou geluk net in jou hande rus

Kom ons dans op die tafel sit jou hande in die lug (Hey mama, hey mama wie’s lus)
Om te dans op die tafels tot die sweet afdrup (Hey mama, hey mama wie’s lus)

Kom ons dans op die tafel sit jou hande in die lug, hey mama, hey mama wie’s lus
Om te dans op die tafels tot die sweet afdrup, hey mama, hey mama wie’s lus

Hey, hey (Wo-oh)
Hey, hey (Wo-oh)
Hey, hey (Wo-oh)
Hey mama, hey mama wie’s lus

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Kurt Darren

Autres artistes de