Dinge Raak Warm

Wonder bo wonder ek kannie daarsonder
Die lag en die kuier met mense soos jy
Eendag is eendag miskien is dit die dag
Maar voor ons so lank wag ons skip het gekom
O o o staan voor in die koor
O o o hierdie is jou ware noord

Hou vas
Hier gaan dit handuit ruk dinge raak warm
Hou vas
Ons gaan die dakke lig
Hou by en bly kalm

Ons gaan vanaand onthou
Ons gaan nie stop nie
Dis alles hier en nou
Draai hom op sy kop so hou vas
Dinge raak warm, warm
Dinge raak warm, warm

Aarde oor aarde die nagte raak langer
Die mense hier rond het gekom om te bly
Feite vir seker die dinge raak beter
Verlede vergete dis tyd om te ry
O o o staan voor in die koor
O o o hierdie is jou ware noord

Hou vas
Hier gaan dit handuit ruk dinge raak warm
Hou vas
Ons gaan die dakke lig
Hou by en bly kalm

Ons gaan vanaand onthou
Ons gaan nie stop nie
Dis alles hier en nou
Draai hom op sy kop so hou vas
Dinge raak warm, warm
Dinge raak warm, warm

Hou vas
Hier gaan dit handuit ruk
Dinge raak warm
Hou vas
Ons gaan die dakke lig
Hou by en bly kalm

Ons gaan vanaand onthou
Ons gaan nie stop nie
Dis alles hier en nou
Draai hom op sy kop so hou vas
Dinge raak warm, warm
Dinge raak warm, warm
Dinge raak warm

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Kurt Darren

Autres artistes de