My Hele Lewe
Ek wet jy is daar
Selle plek elke aand
Daar waar die manne pla
Is jou glimlag
Oh ek wens ek was daar
Daar waar die manne pla
Maar ek’s op my plek
Aan die buitekant
En ek weet ek moet inbeweeg en ek wil jou hê
En ek wens hierdie plek was leeg want ek wil jou sê
My hele lewe het om jou gedraai
My hele lewe het om jou geswaai
My hele lewe het om jou gedraai
My hele lewe het om jou geswaai
Ek vat my kans
En ek sien waar jy dans
My pad lê oop
Is dit my dag?
En ek vang jou oog
Maar die oomblik’s te groot
Ek verloor my spoor
Na die binnekant
En ek weet ek moet inbeweeg en ek wil jou hê (En ek wil jou hê)
En ek wens hierdie plek was leeg want ek wil jou sê
My hele lewe het om jou gedraai
My hele lewe het om jou geswaai
My hele lewe het om jou gedraai
My hele lewe het om jou geswaai
Op op op gooi jou hande op
Op op op gooi jou hande op
Gooi jou hande op
Gooi jou hande op
Gooi jou hande op
Op op op gooi jou hande op
Op op op gooi jou hande op (Gooi jou hande op)
Gooi jou hande op (Gooi jou hande op)
Gooi jou hande op (Gooi jou hande op)
Gooi jou hande op
My hele lewe het om jou gedraai
My hele lewe het om jou geswaai
My hele lewe het om jou gedraai
My hele lewe het om jou geswaai
My hele lewe