'n Duisend Keer
Ek sien jou sommer net nou
En jy weet ek wil jou vashou
Jy’s die sonskyn in die somer
Jy’s die wild in my wildste drome
Ek soek jou ag kom nou
Wil jou lyf hier teen my vas hou
Maak jou hart vir 'n soentjie oop
Ek en jy gaan die padjie loop
Hier is my hart
Ek bly op jou spoor wo hoo wo hoo
En as jy loop en val
Wys my waar’s dit seer
Dan soen ek jou 'n duisend keer
'n Duisend keer
Ek soek jou en ek sien jou
Jy’s alleen en jou oë is ligblou
Jy’s my bloeisel in die lente
Jy’s die waarde in al my sente
Kom sê my wat’s jou nommer?
Ek bel jou vanaand nog sommer
Maak jou hart vir 'n soentjie oop
Ek en jy gaan die padjie loop
Hier is my hart
Ek bly op jou spoor wo hoo wo hoo
En as jy loop en val
Wys my waar’s dit seer
Dan soen ek jou 'n duisend keer
Hier is my hart
Ek bly op jou spoor wo hoo wo hoo
En as jy dalk verdwaal
Jy weet ek kom jou haal
Dan soen ek jou 'n duisend keer
'n Duisend keer
Ek en jy is 'n paar keer saam soos 'n by en blom
Soos die son en maan vanaand
Mmm vanaand
En ek sal jou myself wil gee 'n duisend keer
Of dalk nog meer vanaand
'n Duisend keer
Hier is my hart
Ek bly op jou spoor wo hoo wo hoo
En as jy loop en val
Wys my waar’s dit seer
Dan soen ek jou 'n duisend keer
Hier is my hart
Ek bly op jou spoor (Ek bly op jou spoor)
En as jy loop en val
Wys my waar's dit seer
Dan soen ek jou 'n duisend keer
Hier is my hart
Ek bly op jou spoor wo hoo wo hoo
En as jy dalk verdwaal
Jy weet ek kom jou haal (Wys my)
Dan soen ek jou 'n duisend keer (Soen ek jou 'n duisend keer)
Hier is my hart
Ek bly op jou spoor wo hoo wo hoo
En as jy loop en val
Wys my waar's dit seer (Wys my)
Dan soen ek jou 'n duisend keer
'n Duisend keer