Seerower

Vat so seerower vat so

Staan jy
Met jou rug teen die muur?
Brand jy
Met een voet in die vuur?
Gaan jy
Dat dit jou onderkry?

En dink jy
Die donker gaan jou vang?
Staan jy
Alleen of loop jy die plank?
Swem jy
Of maak die haaie jou bang?

Gaan jy opgee?
Gaan jy ingee?
Al staan jy met jou rug teen die see?

Vat so seerower vat so
Jou dae op hierdie skip is verby
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop hier kom ek weer

Vat so seerower vat so
Want jy sal my nie onderkry
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my koppie kom ek weer
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop hier kom ek weer

Veg jy
In hierdie oorlog alleen?
Voel jy
Almal los jou alleen?
Staan by
Want ek het hierdie een

Weet jy
Jy is die man van staal?
Gaan jy
Vir jou 'n skat gaan haal?
Hoor jy
Laat ek vir jou vertel

Gaan jy opgee?
Gaan jy ingee?
Al staan jy met jou rug teen die see?

Vat so seerower vat so
Jou hou op hierdie skip is verby
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop hier kom ek weer

Vat so seerower vat so
Want jy sal my nie onderkry
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop hier kom ek weer
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop hier kom ek weer

Hier kom ek weer om jou te wys
Ek sal my vlag bo joune hys
Hier kom ek weer om jou te wys
Ek is nie bang

Vat so seerower vat so
Jou hou op hierdie skip is verby
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop hier kom ek weer

Vat so seerower vat so (Vat so seerower)
Want jy sal my nie onderkry (Onderkry)
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop hier kom ek weer (Kom ek weer)
Al slaan jy my nou drie maal op my kop
Drie maal op my kop hier kom ek weer

Curiosités sur la chanson Seerower de Kurt Darren

Quand la chanson “Seerower” a-t-elle été lancée par Kurt Darren?
La chanson Seerower a été lancée en 2013, sur l’album “Seerower”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Kurt Darren

Autres artistes de