Uit die Diepte van My Hart
Daar’s ‘n duisend myle tussen my en jou
En daar’s ‘n honderd vrae
Het weer gevra wat nou?
Jy sê jy mis my baie
My paaie se draaie
Vat my heeltyd weg van jou
Uit die diepte van my hart
Ek is joune ek belowe
Uit die diepte van my hart
Staan by jou vandag en more
Soos die golwe oor die see
Kom my liefde weer en weer
Uit die diepte van my hart
Uit die diepte van my hart
My lewe is nou joune
Uit die diepte van my hart
Sal jou toevou in die koue
Soos die golwe oor die see
Kom my liefde weer en weer
Uit die diepte van my hart
Storms sal my nie keer nie ek wil jou teen my hou
Alles kom tot niks nie tensy jy my vertrou
So maak vanaand jou oë toe kom huis toe na my toe
Ek wag daar vir jou (Ek wag daar vir jou)
Uit die diepte van my hart
Ek is joune ek belowe
Uit die diepte van my hart
Staan by jou vandag en more
Soos die golwe oor die see
Kom my liefde weer en weer
Uit die diepte van my hart
Uit die diepte van my hart
My lewe is nou joune
Uit die diepte van my hart
Sal jou toevou in die koue
Soos die golwe oor die see
Kom my liefde weer en weer
Uit die diepte van my hart
Hier is my hart
Dis vir ewig
Loop die pad saam met my
Hier is my hart
Dis vir ewig vir jou
Uit die diepte van my hart
Uit die diepte van my hart
Soos die golwe oor die see
Kom my liefde weer en weer
Uit die diepte van my hart
Uit die diepte van my hart
My lewe is nou joune
Uit die diepte van my hart
Sal jou toevou in die koue
Soos die golwe oor die see
Kom my liefde weer en weer
Uit die diepte van my hart