Wat is die Kans
Elke oggend
Elke middag
As die son gaan sak dink ek heeltyd aan
Daardie oomblik
In Desember
Jy loop verby knip jou oog vir my
Ek hou van jou vergielik
Jy verdwyn in 'n oomblik
Wat is die kans jy’s perfek vir my?
Dat jy eendag terug sal kyk
En my weer op daai plek sal kry?
Wat is die kans jy’s perfek vir my?
En dat die paaie wat jy vat
Na net een plek sal lei?
Terug na my
Elke treinrit elke busstop
Elke vliegmasjien as ek iemand sien wat soos jy lyk
Vir ‘n oomblik
Sal my hart gaan staan en ek dink weer aan
Daardie oomblik in Desember
En ek weet ek het ‘n wenner
Wat is die kans jy’s perfek vir my?
Dat jy eendag terug sal kyk
En my weer op daai plek sal kry?
Wat is die kans jy’s perfek vir my?
En dat die paaie wat jy vat
Na net een plek sal lei?
Terug na my
Wat is die kanse
Vir ‘n Desember romanse?
Beland dit op die rotse
Of is dit ek en jy?
Wat is die kanse
Vir ‘n Desember romanse?
Beland dit op die rotse
Of is dit ek en jy?
Wat is die kans jy’s perfek vir my?
Dat jy eendag terug sal kyk
En my weer op daai plek sal kry?
Wat is die kans jy’s perfek vir my?
En dat die paaie wat jy vat
Na net een plek sal lei?
Terug na my