Wegkruipertjie
As ek lank genoeg op een noot aanhou sal jy vir my kyk?
As ek aan en aan en aanhou vir jou staar?
Moet ek opgaan na 'n hoër wysie?
Of laër as dit vir jou sal wys ek soek jou
Ek roep jou maar ek kry jou nie
Wegkruipertjie
Ek maak my oë toe en tel tot tien ek
Kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart
Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê sy's myne
Een twee drie blok jou
Wegkruipertjie
As ek lank genoeg jou game speel sal jy ophou met my mors?
As ek oor en oor en oor my hart laat smag?
Gaan jy hoor as ek jou naam uitroep of?
Later eers my liefde soek jy kan nie
Ek sal nie so jy kry my nie
Wegkruipertjie
Ek maak my oë toe en tel tot tien ek
Kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart
Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê sy's myne
Een twee drie blok jou
Wegkruipertjie
Kom uit kom uit kom uit waarookal jy is
Sê my sê my bly jy nou altyd vermis?
Kom uit kom uit kom uit waarookal jy is
Ek soek jou roep jou kry jou nêrens nie
Ek maak my oë toe en tel tot tien ek
Kyk om die bos of ek jou nie sien nie
Ek krap my kop as jou spore wegraak
Want waar dit stop is so reg by my hart
Ek maak my oë toe en tel tot twintig
Maar as ek kyk is jy steeds uit my sig
En skielik hoor ek jou sê sy's myne
Een twee drie blok jou
Wegkruipertjie
Kom uit kom uit kom uit waarookal jy is
Sê my sê my
Wegkruipertjie