Gee Ons Liefde, Gee Ons Hoop

Ek en jy het saam geloop
Saam gebou en saam gesloop
Ons is al die berge oor
En net die beste lê nog voor

Gee ons liefde, gee ons hoop
Gee ons krag, laat ons aanhou glo
Vir ons is daar 'n ster daar bo
Gee ons net liefde, gee ons hoop

Ons moes leer van neem en gee
Ons moes saam die lewe deur
Ons moes leer mekaar verstaan
Die ou lewe gaan steeds aan

Gee ons liefde, gee ons hoop
Gee ons krag, laat ons aanhou glo
Vir ons is daar 'n ster daar bo
Gee ons net liefde, gee ons hoop

Ons het soveel saam beleef
Ons moes bieg, ons moes vergeef
Ek en jy solank ons leef
Sal altyd saam op vlerke sweef

Gee ons liefde, gee ons hoop
Gee ons krag, laat ons aanhou glo
Vir ons is daar 'n ster daar bo
Gee ons net liefde, gee ons hoop

Gee ons liefde, gee ons hoop
Gee ons krag, laat ons aanhou glo
Vir ons is daar 'n ster daar bo
Gee ons net liefde, gee ons hoop

Curiosités sur la chanson Gee Ons Liefde, Gee Ons Hoop de Lance James

Quand la chanson “Gee Ons Liefde, Gee Ons Hoop” a-t-elle été lancée par Lance James?
La chanson Gee Ons Liefde, Gee Ons Hoop a été lancée en 2013, sur l’album “The Old Rugged Cross - 23 Grootste Country Gospel Treffers”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Lance James

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)