Goeienag Moeder, Goeienag

G VAN TONDER, M PARKES

Goeienag Moeder, goeienag
Slaap rustig, Hy hou oor u wag
Ons sal u ewig onthou, u moederliefde so trou
Ons ongehoorsaamheid, moeder vergewe

Goeienag Moeder, goeienag
Slaap nou rustig, Hy hou oor u wag
Neem nou my hand in u hand, reis na 'n ver, verre land
Goeienag Moeder, goeienag

Goeienag Moeder
Goeienag
Slaap nou rustig, Hy hou oor u wag

U het ons lewe verryk
Soms, soms was die kwelling en pyn
Maar Moeder, u bly vir ons steeds heilig

Goeienag Moeder, goeienag
Slaap nou rustig, Hy hou oor u wag
Neem nou my hand in u hand, reis na 'n ver, verre land
Goeienag Moeder, goeienag

Curiosités sur la chanson Goeienag Moeder, Goeienag de Lance James

Qui a composé la chanson “Goeienag Moeder, Goeienag” de Lance James?
La chanson “Goeienag Moeder, Goeienag” de Lance James a été composée par G VAN TONDER, M PARKES.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Lance James

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)