Saam Is Ons Beter

Johan Vorster

Die lewe het sy wile paaie met jou
Geloop deur die storms deur storms tot nou
Maar ek weet, ek wil nie meer sonder jou

En nou't ek geleer wat jy sê is jou woord
Sê weer die woorde ek speel die akoord
En ek weet, ek is nou veilig by jou

Want saam is ons beter as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra, jou liggaam en gees?

Wat sal die wyser van tyd oor jou hou?
Sal hy jou uitvra oor wat jy nog wou?
Sal jy weet, ek wil nie meer sonder jou?

Want deur al die twyfel sal ek vir jou wys
Ek los my spore want jy word my huis
Jy sal weet, ek wil nie meer sonder jou

Want saam is ons beter as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra, jou liggam en gees ?

Al die nagte sonder jou (Al die nagte sonder jou)
Al die nagte sonder jou
Jy weet jy hoort by my
Los jou verlede ek sal jou daar kry

Saam is ons beter as stoksiel alleen
Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra, jou liggaam en gees ?

Want twee is mos beter, beter as een
Om jou hele lewe by iemand te wees
Is dit wat jou siel vra, jou liggaam en gees ?

Curiosités sur la chanson Saam Is Ons Beter de Lianie May

Sur quels albums la chanson “Saam Is Ons Beter” a-t-elle été lancée par Lianie May?
Lianie May a lancé la chanson sur les albums “Lank Lewe Die Liefde” en 2011 et “Bonnie en Clyde” en 2012.
Qui a composé la chanson “Saam Is Ons Beter” de Lianie May?
La chanson “Saam Is Ons Beter” de Lianie May a été composée par Johan Vorster.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Lianie May

Autres artistes de Country pop