Sneeuman

Ek is soos 'n stoomtrein oppad na jou
Honderd duisend spore sê ek's lief vir jou
Ek wou dit vir jou kry, jy weet ek wou
Want iewers in die winter het ek vir jou
Gery tot in die Cederberg se diepste vou
'n Sneeuman het ek daar en dan vir jou gebou
En in my vrieskas het ek hom gehou

Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoe, sê ek's lief vir jou
Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoe, bring my terug na jou
Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas
Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
Ja, ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman
Ek bring vir jou 'n sneeuman

En ek wil nog altyd, jou terug kan vat
Twintig jaar gelede bly ek oor die pad
Jy het van my gehou en ek van jou
En jy was nog altyd my grootste held
Jy bou vir my 'n sneeuman op die rugbyveld
Maar voor ek hom kon sien het hy gesmelt

Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoe, sê ek's lief vir jou
Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoe, bring my terug na jou
Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas
Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
Ja, ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman

Ek hoor die akkoorde
Van jou liefdeswoorde
Alles vat my terug na jou

Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoe, sê ek's lief vir jou (Sê ek's lief vir jou)
Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoe, bring my terug na jou (Bring my terug na jou)
Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas
Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman (Bring vir jou 'n sneeuman)
Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman
Ek bring vir jou 'n sneeuman

Curiosités sur la chanson Sneeuman de Lianie May

Quand la chanson “Sneeuman” a-t-elle été lancée par Lianie May?
La chanson Sneeuman a été lancée en 2008, sur l’album “Kersfees Met Lianie”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Lianie May

Autres artistes de Country pop