Ek sal Jou al my Liefde Gee

Dit is die dag
Ons is hier
En in die liefde het ek jou gevind
Hier in my hart weet ek jy’s die een
Tot die dood ons eendag skei

So vat my hand
Ek is joune
Ek maak aan jou my belofte
Vir altyd jy en jy alleen
Vir jou sal ek my liefde gee

Ek sal jou al my liefde gee
Gee my joune kom ons sê I do
Wees net myne sê jy’s lief vir my
Ek belowe jou
Ek sal jou my liefde gee

My hart is tuis hier by jou
Voel die liefde binne my
En hierdie hart hoort net aan jou
En ek gee vir jou my ring

So vat my hand dan dans ons saam
Na waar die liefde ons saam bind
Die lewe wag dis ‘n nuwe dag
Vir jou sal ek my liefde gee

Ek sal jou al my liefde gee
Gee my joune kom ons sê I do
Wees net myne sê jy’s lief vir my
Ek belowe jou
Ek sal jou my liefde gee

Vir altyd jy
En jy alleen
Vir jou sal ek my liefde gee

Ek sal jou al my liefde gee
Gee my joune kom ons sê I do
Wees net myne sê jy’s lief vir my
Ek belowe jou
Ek sal jou my liefde gee

Wees net myne sê jy’s lief vir my
Ek belowe jou
Ek sal jou my liefde gee

Curiosités sur la chanson Ek sal Jou al my Liefde Gee de Manie Jackson

Quand la chanson “Ek sal Jou al my Liefde Gee” a-t-elle été lancée par Manie Jackson?
La chanson Ek sal Jou al my Liefde Gee a été lancée en 2014, sur l’album “Onthou My”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Manie Jackson

Autres artistes de Schlager music