Miskien

Al die ure van elke dag
In die donker die hele nag
Die ganse dag dink ek aan jou
En ek kan lugkastele bou
In elke droom sal jy hier bly
En ek wil glo jy dink aan my

Miskien deel jy my hele lewe
Miskien is jy ook lief vir my
Hier in my hart leef ek in vrede
Miskien sal jy hier bly

Miskien stap ons die lewens paadjie
Tesame ons twee hand aan hand
Miskien sal ons so trou belowe
Ons deel ‘n liefdesband

Ek is maar ‘n gewone man
Wat so graag aan jou sy wil staan
Ek wil jou hand in myne hou
En saam met jou ‘n toekoms bou
En elke dag van elke jaar
Weet ek ons twee hoort bymekaar

Miskien deel jy my hele lewe
Miskien is jy ook lief vir my
Hier in my hart leef ek in vrede
Miskien sal jy hier bly

Miskien stap ons die lewens paadjie
Tesame ons twee hand aan hand
Miskien sal ons so trou belowe
Ons deel ‘n liefdesband

Dan vlieg ons twee op liefdes vlerke
En sal ons net vir liefde leef

Miskien deel jy my hele lewe
Miskien is jy ook lief vir my
Hier in my hart leef ek in vrede
Miskien sal jy hier bly

Miskien stap ons die lewens paadjie
Tesame ons twee hand aan hand
Miskien sal ons so trou belowe
Ons deel ‘n liefdesband
Ons deel ‘n liefdesband

Curiosités sur la chanson Miskien de Manie Jackson

Quand la chanson “Miskien” a-t-elle été lancée par Manie Jackson?
La chanson Miskien a été lancée en 2014, sur l’album “Onthou My”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Manie Jackson

Autres artistes de Schlager music