Koemadoe

Koemadoe koema koemadoe
Gee my tog ‘n drukkie toe
Koemadoe koema koemadoe
Dis ons eie eie land

Koemadoe koema koemadoe
Gee my tog ‘n drukkie toe
Koema koemadoe ê o wê o o o wê o o koemadoe wê o

As jy kom kom haal my gou
Nie gister, nie more maar sommer nou, as ons rondomtalie sal ek jou sê
Wat ek alles graag wil hê

As jy kom bring alles saam
Jou fiets en jou naam en jou fotoraam met ‘n pant aan my hand sal jy my moet sê
Hoe diep jou liefde lê

Koemadoe koema koemadoe
Gee my tog ‘n drukkie toe
Koemadoe koema koemadoe
Dis ons eie eie land

Koemadoe koema koemadoe
Gee my tog ‘n drukkie toe
Koema koemadoe ê o wê o o o wê o o koemadoe wê o

As jy kom gaan ons ‘n huisie bou
In Tweede laan waar ek altyd wou met ‘n hond en ‘n kat en ‘n mak makou
Bly ek altyd hier by jou

As jy kom en die wind die waai
Sal ons steeds ‘n vleisie braai ons rondomtalie sal aanhou draai
Tot die hane kraai

Koemadoe koema koemadoe
Gee my tog ‘n drukkie toe
Koemadoe koema koemadoe
Dis ons eie eie land

Koemadoe koema koemadoe
Gee my tog ‘n drukkie toe
Koema koemadoe ê o wê o o o wê o o koemadoe wê o

Koemadoe

Koemadoe (Gee my tog 'n drukkie toe)
Koema koemadoe ê o wê o o o wê o o koemadoe wê o

Koemadoe koema koemadoe
Gee my tog ‘n drukkie toe
Koemadoe koema koemadoe
Dis ons eie eie land

Koemadoe koema koemadoe
Gee my tog ‘n drukkie toe
Koema koemadoe ê o wê o o o wê o o koemadoe wê o

Curiosités sur la chanson Koemadoe de Nádine

Quand la chanson “Koemadoe” a-t-elle été lancée par Nádine?
La chanson Koemadoe a été lancée en 2010, sur l’album “Mense Soos Jy”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Nádine

Autres artistes de Pop rock