7 Wonders Van My Wereld
Ek het gedink daar's niks so mooi soos Tafelberg nie
Soos die son sak agter piramides, kolosseume, Rome was ook daar
Alles is so wonderlik maar niks kom naby jou nie
Niks kom naby jou nie
Om jou te sien, jou stem te hoor
Aan jou te raak, jou lippe proe
Saam jou te lag en jou te voel
En om jou lief te kan hê is die 7 wonders van my wêreld
Ek het gestap langsaan die grootste muur in Sjina
Victoria se valle, soos die water oor die walle stroom en val (Stroom en val)
Alles is so wonderlik maar niks kom naby jou nie
Nee niks kom naby jou nie
Om jou te sien, jou stem te hoor
Aan jou te raak, jou lippe proe
Saam jou te lag en jou te voel
En om jou lief te kan hê is die 7 wonders van my wêreld
Die 7 wonders van my wêreld