Soos Die Son

Riana Nel

Soos die maande aanstap tussen jou en my
Is ons al twee weer alleen
Soos ons twyfel oor 'n gemaakte keuse, sit ons al twee weer en ween

En is daar net een vir jou?
En is daar net een vir my?
Is daar net een ware liefde
Wat vir altyd sal bly?

Soos die son
Wat nooit sal ophou skyn nie
En nooit nie sal verdwyn nie, is
My liefde net vir jou

Soos die reën
Wat nooit sal ophou val nie
En nooit nie sal vervang nie, is
My liefde net vir jou

Hoe laat gaan 'n mens
Wat jy lief gehad het, laat dit deur jou vingers val
En hoe red 'n mens wat jy reeds gebreek het, deur te dink
Dat dit is al

En is daar net een vir jou?
En is daar net een vir my?
Is daar net een ware liefde
Wat vir altyd sal bly

Soos die son
Wat nooit sal ophou skyn nie
En nooit nie sal verdwyn nie, is
My liefde net vir jou

Soos die reën
Wat nooit sal ophou val nie
En nooit nie sal vervang nie, is
My liefde net vir jou

Wat ons gehad het, sal ek onthou
Maar daar's nuwe hoop in my nou
Want daar is die een
Wat by my pas

Soos die son
Wat nooit sal ophou skyn nie
En nooit nie sal verdwyn nie, is
My liefde net vir jou

Soos die reën
Wat nooit sal ophou val nie
En nooit nie sal vervang nie
Is my liefde net vir jou (Soos die son)

(Wat nooit sal ophou skyn nie)
En nooit nie sal verdwyn nie, is
My liefde net vir jou (Liefde net vir jou)

Soos die reën
Wat nooit sal ophou val nie
En nooit nie kan vervang nie, is
My liefde net vir jou

Is my liefde net vir jou
My liefde net vir jou

Curiosités sur la chanson Soos Die Son de Riana Nel

Quand la chanson “Soos Die Son” a-t-elle été lancée par Riana Nel?
La chanson Soos Die Son a été lancée en 2011, sur l’album “Die Moeite Werd”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Riana Nel

Autres artistes de Country pop