Bokkies Jag
Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe
Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae
Hy was die man en die bokke het in ‘n ry gestaan
Met hul stywe jeans en hulle lipstiek aan
By die watergat sit en brag oor die bokkies
Wat hy vanaand weer plat gaan trek
Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
Staan nader
Dat ek jou in my versier kan kry
Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee
Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
Staan nader
Ek kalibreer my geweer
Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
Soos almal het oom Frikkie maar oud geword
Spoor verloor, misgeskiet
Daar was ‘n gooitjie goose, sy was 'n mooietjie maar hy kan haar nie quest en sy het nooit sy dors kom les
By die watergat sit hy nog steeds en brag oor die bokkies
Wat hy vanaand weer plat gaan trek
Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
Staan nader
Dat ek jou in my versier kan kry
Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee
Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
Staan nader
Ek kalibreer my geweer
Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
Maar soos elke aand val oom Frikkie alleen terug huistoe
En na sy honde kind en sy Novilon kombuis toe
En daar sit hy en wonder
Hoe’t hy dit opgevoeter
Om so sonder kind of kraai te wees
Maar boeta, onthou net een ding, probeer bly die beste geweer, jy weet