Staan Vas

Waar's die hoop, waar's die lig, waar's die droom om aan vas te kan hou?
Wie gaan volg, wie gaan lei, wies die helde wat agter gaan bly?
Wie gaan vat, wie gaan los, wie gaan loop, wie gaan val, wie staan voor hier by my?
Die hoop en die vrede, die woord en die lewe is in jou en in my

Staan vas as die berge brand
Staan vas ons is hier geplant
Staan vas in die ware noord
Daar's ‘n storm in jou en in my
Blus die flamme want ons wil hier bly staan vas

Dis jou hart en jou siel wat jy hoor dis die waarheid my maat
Dis die koers, dis die plan en ons staan hier soos een man saam
Wie gaan vat, wie gaan los, wie gaan loop, wie gaan val?
Wie staan voor hier by my?
Die hoop en die vrede, die woord en die lewe is in jou en in my

Staan vas as die berge brand
Staan vas ons is hier geplant
Staan vas in die ware noord
Daar's ‘n storm in jou en in my
Blus die flamme want ons wil hier bly, staan vas

Staan vas as die berge brand
Staan vas ons is hier geplant
Staan vas in die ware noord
Daar's ‘n storm in jou en in my
Blus die flamme want ons wil hier bly staan vas

Curiosités sur la chanson Staan Vas de Ricus Nel

Quand la chanson “Staan Vas” a-t-elle été lancée par Ricus Nel?
La chanson Staan Vas a été lancée en 2019, sur l’album “Pure Plaas”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Ricus Nel

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)