Die liefde van my Skepper

Die liefde van my Skepper God
Daal op die aarde neer
Word Jesus hoop vir elke een
Daar word Sy kruis ons seën

Die wonder van Sy reddingsplan
Is meer as wat goud of silwer ooit kan koop
Dit strek verby die hoogste ster
En dit vul die ganse hemelruim

Sy krag sal bly vir altyd (Vir altyd)
Die bron daarvan so glansryk
Sou hierdie aarde dan verdwyn
Die Man se lig sal ewig skyn

Dis dieper as die diepste see
Wat sonde ooit kan maak
Verloste siele kan weer leef
God het ons vrygemaak

Die wonder van Sy reddingsplan
Is meer as wat goud of silwer ooit kan koop
Dit strek verby die hoogste ster
En dit vul die ganse hemelruim

Sy krag sal bly vir altyd (Vir altyd)
Die bron daarvan so glansryk
Sou hierdie aarde dan verdwyn
Die Man se lig sal ewig skyn

Curiosités sur la chanson Die liefde van my Skepper de Rina Hugo

Quand la chanson “Die liefde van my Skepper” a-t-elle été lancée par Rina Hugo?
La chanson Die liefde van my Skepper a été lancée en 2012, sur l’album “Ek Sing Vir Hom”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Rina Hugo

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)