Oerknal

Grondbone blomkole varkore
Sê askies
Grondbone blomkole varkore
Sê askies

Dit was die eerste keer gehoor daar in ‘n varkstal in Natal
Waar twee oomies staan en chat het oor die voetbal kon daar ‘n spelt val
Voor die aarde begin bewe van die oerknal

In 1820 in Transvaal
By ‘n Zuluboer onthaal staan op en verwelkom asseblief
Vir Dingaan en vir Piet Retief

En Dingaan sê vir Piet Retief
Ek het die boere lief
Maar hoe werk die boere vuvuzella?
Dit was op SABC 2 en op Pasella
Demonstreer hom asseblief vir ons ou pelle

Die vuvuzella werk met wind en met kompressie
Hy werk vir stywe atmosfere en depressie
Vir alle generasies
Alles nasies
Ons noem hom die oerknal

Grondbone blomkole varkore
Sê askies
Grondbone blomkole varkore
Sê askies

My chommie Stevie was mos onlangs deur ‘n kysbreek sommer laasweek
Ons was almal daar by Bronkies vir ‘n wegbreek
Sê my pel Freek
Kom ons kyk wie kan die duidelikste ‘n wind breek

En soos ons blaas op ons boere vuvuzellas
Kom daar smiles op die gesigte van ons pellas
En hy vergeet skoon van sy kysbreek depressie
Soos hy ontslae raak van sy stres en sy aggresie
Met die oerknal met baie kompressie

Die vuvuzella werk met wind en met kompressie
Hy werk vir stywe atmosfere en depressie
Vir alle generasies
Alles nasies
Ons noem hom die oerknal

Grondbone blomkole varkore
Sê askies
Grondbone blomkole varkore
Sê askies

Grondbone blomkole varkore
Sê askies
Grondbone blomkole varkore
Sê askies
Ons noem hom die oerknal
Ons noem hom die oerknal
Ons noem hom die oerknal
Oerknal

Curiosités sur la chanson Oerknal de Robbie Wessels

Quand la chanson “Oerknal” a-t-elle été lancée par Robbie Wessels?
La chanson Oerknal a été lancée en 2012, sur l’album “Kaalvoet”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Robbie Wessels

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)