Reënboognooi

Daai aand was jy so oulik
Jou oë was so aanskoulik mooi
Dat al ken jy ‘n maneuver
Met die sterkste paint remover
Jou prentjie in my hart sal daar bly

As ek laat slaap in die môre
As ek wegraak innie nag
Dan droom ek van ‘n meisie
Wat my elke dag laat lag

Ek droom van haar hande
Ek droom van haar oë
Ek droom van haar hare
En ek wens sy wil glo

Sy’s my reënboognooi
My reënboognooi
Jy is so mooi
My reënboognooi
Jy is so mooi
My reënboognooi
Jy is so mooi
My reënboognooi

Jy’t gedink ek’s misluk
Al was jy so verskriklik kwaai
Sal jou naam nogsteeds geverf bly
En jou lippe uitgekerf bly
En in al die eensaam ure om my draai

As ek laat slaap in die môre
En as ek inkruip innie nag
Dan droom ek van ‘n meisie
Wat my elke dag laat lag

Ek droom van haar hande
Ek droom van haar oë
Ek droom van haar hare
En ek wens sy wil glo

Sy’s my reënboognooi
My reënboognooi
Jy is so mooi
My reënboognooi
Jy is so mooi
My reënboognooi
Jy is so mooi
My reënboognooi
Jy het alles omver kom gooi

My reënboognooi (My reënboognooi)
My reënboognooi (My reënboognooi)
My reënboognooi (My reënboognooi)

Curiosités sur la chanson Reënboognooi de Robbie Wessels

Quand la chanson “Reënboognooi” a-t-elle été lancée par Robbie Wessels?
La chanson Reënboognooi a été lancée en 2005, sur l’album “My Vissermanvriend Se Pa”.

Chansons les plus populaires [artist_preposition] Robbie Wessels

Autres artistes de Middle of the Road (MOR)